Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Magersfontein" deur DONALD RIEKERT
"Magersfontein" deur DONALD RIEKERT [boodskap #16390] Ma, 27 Julie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
MAGERSFONTEIN
Donald Riekert

Die droë bossies waai
taai taai in gelid
vorentoe skep die wind
die lied van die doedelsak
druk aan na die rante
waar die donderweer
vuurslag slaan teen
die swart ysterklip
tog het dit nie gereën nie
maar die wind het gaan lê

(Die slag van Magersfontein : 11 Desember 1899)
Vorige onderwerp: "Teen drie het ek opgehou huil" deur HENRI LAURIE
Volgende onderwerp: "Dolosse" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:19:14 MGT 2024